|
|
1. |
HdN se Taalpraktykregister
-
Kort register van Suid-Afrikaanse vertalers wat in en uit Nederlands vertaal.
|
|
|
2. |
Henry Pinkham
-
Vertaling, proeflees en redigering. Enkele bladsy met kontakbesonderhede.
|
|
|
3. |
Samuel Murray-Smit
-
Vertaal- en proefleesdienste in en tussen Afrikaans en Engels. Tweetalige werf met dienste, portefeulje en artikels oor vertaling.
|
|
|
4. |
Sandra Nortje
-
Vertaling van Nederlands na Engels, en tussen Engels en Afrikaans, in die mediese en farmaseutiese bedryf. Vryskutter van Onrusrivier, Suid-Afrika.
|
|
|
5. |
Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut
-
Vertaalvereniging met betaallidskap. Veeltalige werf met registrasie- en akkreditasie-inligting, asook 'n vryskutregister.
|
|
|
6. |
Traduguide
-
Gids vir vertalers en agentskappe met soekfunksies, databasis en werksadvertensies.
|