Directory

Encyclopedia

NodeWorks
                              WEB DIRECTORY

Link Checker

Home
Top : World : Afrikaans : Samelewing :

Geskiedenis

  ( 9 )
Enige Afrikaanse geskiedenis of erfenis web bladsye. Hoofsaaklik vir Suid-Afrikaanse geskiedenis.


[thumbnail]
1. Anglo-Boere-oorlog-oorsig - Kort oorsig oor die hoofgebeure van dié oorlog.
[thumbnail]
2. De Camp Courant - Herdenkblad van die Tweede Vryheidsoorlog (11-10-1899 tot 31-05-1902). Oorsig, projekte, intekenvorm, en volgende uitgawe.
[thumbnail]
3. Die Groot Trek - Oorsig oor die gebeure wat gelei het tot die Groot Trek, en enkele hoogtepunte.
[thumbnail]
4. Geskiedenis van die Boerenasie - Tweetalige bladsy oor die Boere se lyding onder die Britse imperialisme. Foto's en komiteebesonderhede.
[thumbnail]
5. Helde van die Boerenasie - Kort biografieë van bekende Boere-krygers.
[thumbnail]
6. Hugenotevereniging van Suid-Afrika - Franse Hugenote het hulle in die sewentiende eeu in Suid-Afrika gevestig. Vereniginginligting, die monument, die gedenkmuseum, Hugenote-vanne, en algemene inleiding.
[thumbnail]
7. Majuba - Die slag van Majuba het gedurende die Eerste Vryheidsoorlog plaasgevind. 'n Majuba gedenkteken, sy simboliek, die onthullingsprogram, en algemene inligting.
[thumbnail]
8. ZarCoins - 'n Versameling Suid-Afrikaanse munte, veral Paul Kruger-munte, van 1892 tot 1898. Werf ook in Engels.
9. 1882-oorgang van Venus - Observasies naby die Hugenote Kollege in Wellington van dié astronomiese verskynsel. Verduideliking, foto's en agtergrond.

NodeWorks boosts web surfing!
Page Returned in 0.113 seconds - HTML Compressed 77.4%

Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Update a Site - Open Directory Project - Become an Editor
 Free thumbnail preview by Thumbshots.org
© 2008 Chamas Enterprises Inc.