|
|
1. |
Afrikaans.be
-
Afrikaanse nuus, literatuur, musiek en skakels vir enigiemand met 'n belangstelling in Afrikaans en Suid-Afrika, veral gemik op belangstellendes in Europa.
|
|
|
2. |
Afrikaanse Klub
-
Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland.
|
|
|
3. |
Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys
-
Onafhanklike skolenetwerk in Suid-Afrika met ongeveer 50 lede.
|
|
|
4. |
Die Roepstem - De Roepstem
-
Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen.
|
|
|
5. |
Die Sitkamer
-
Machiel en Charlene Matthews
|
|
|
6. |
Huis der Nederlanden - 'n kultuursentrum, mediasentrum en biblioteek
-
Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas.
|
|
|
7. |
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA)
-
Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens.
|