|
|
1. |
Afrikaanse Protestantse Akademie
-
Naskoolse kweekskool geleë in Pretoria. Bied kursusse in teologie, onderwys en pastorale sielkunde.
|
|
|
2. |
P.W. Botha Kollege
-
Geleë in George. Sport, akademie en kultuur, personeel, vakansieverblyf, rugbyweek en kontakbesonderhede.
|
|
|
3. |
Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys
-
Mediaverklarings, nuus, visie en missie, fakulteite. Engelse weergawe ook.
|
|
|
4. |
Stellenbosch Institute of Photography and Multimedia Studies
-
Tweetalige werf van dié instelling. Werkswinkels oor vakansie- en buitelugfotografie, afstandsonderrig, kuns en kunsvlyt, en akkommodasie.
|
|
|
5. |
Universiteit van Pretoria
-
Gedeeltelik tweetalige werf. Studentelewe, fakulteite, administrasiebesonderhede, en nuusbrokkies.
|
|
|
6. |
Universiteit van Stellenbosch
-
Geleë in Stellenbosch.
|
|
|
7. |
Tuks Old Friends
-
Alumnivereniging vir studente van die vroeë tagtigerjare aan die Universiteit van Pretoria.
|
|
|